NewsSchools

Esmeralda breek rekord

Esmerelda Underhay die meisies o/12 gewigstoot rekord van 8.66m na 9.18m verbeter

HEIDELBERG – Tydens Laerskool AG Visser se interhuis atletiekbyeenkoms op 11 Januarie het Esmerelda Underhay die meisies o/12 gewigstoot rekord van 8.66m na 9.18m verbeter.

‘n Week later op 17 Januarie het sy 9,27m tydens ‘n vriendskaplike byeenkoms aangeteken.

Die 2005 rekordhouer was Janke van Tonder Orion wat die meisies o/12 op 9.61m gehou het.

 

Follow us on:
Facebook Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button