NewsSchools

Vossie atlete presteer goed by Top 15 atletiekbyeenkoms

Die volgende atlete van Hoërskool John Vorster het op 30 Januarie aan die Top 15 atletiekbyeenkoms te Hoërskool Hoogenhout deelgeneem

Die volgende atlete van Hoërskool John Vorster het op 30 Januarie aan die Top 15 atletiekbyeenkoms te Hoërskool Hoogenhout deelgeneem, waar van die atlete in verskeie items uitgeblink het.

 

Vossie atlete presteer goed by Top 15 atletiek byeenkoms
Ruzhaun de Lange, Élandia Marais (tweedeplek 100m hekkies en derdeplek verspring meisies o/17), Henry van Biljon, Marco van der Sandt, Ryan Henning (eersteplek 800m en tweedeplek 1 500m seuns o/16), Hannes Greef, Danelle Gouws, Zanté Kotze (derdeplek gewigstoot meisies o/17), Tristan Schubert, Suné Bekker (derdeplek gewigstoot meisies o/15), Christine Nyatela, Janie de Meyer (tweedeplek verspring en 100m meisies o/19), Petros Ngwenya (eersteplek 100m en tweedeplek 200m seuns o/15), Elske Stander en Jadleeyan Davis (tweedeplek 400m meisies o/14).

 

Volg ons op:
Facebook Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button