Hier is Laerskool Hannes Visagie se 13 atlete wat tydens die D5-atletiekkampioenskappe op 22 Februarie vir deelname aan die Gauteng atletiekkampioenskappe wat op 1 en 2 Maart in Sasolburg plaasvind, gekwalifiseer het
Christo van Rooyen (o/11- 80m en 100m), Janco Coetzer (o/13 skyfwerp), Henru Coetzer (o/11 gewigstoot), Harald van der Merwe (o/13 gewigstoot), Marinus Botha (o/13 hekkies), Dean Last (o/12 skyfwerp en gewigstoot), Danelle Steenkamp (o/10 hoogspring), Deané Wheeler (o/10 gewigstoot), Zané Jooste (o/12 hekkies en verspring), Mari Stoltz (o/12 hoogspring), Ankia van der Merwe (o/13 skyfwerp), Danika van Jaarsveld (o/12 hoogspring) en Petri Stoltz (o/12 skyfwerp en hoogspring).