NewsSchools

Drie Volkies kwalifiseer vir SA-deelname

Laer Volkskool is besonders trots op drie van hul atlete wat gekwalifiseer het om aan die Suid-Afrikaanse Skole Atletiekkampioenskappe op 15 en 16 Maart in Germiston deel te neem.

Noa Froneman (links), Jessica Wehmeyer en Adele Venter (afwesig) het sedert die afskop van die atletiekseisoen pragtig presteer en puik vertonings tydens byeenkomste gelewer.

Also read -> Atlete gereed vir SA skole atletiek kragmeting

Die items waaraan hulle deelgeneem het, is:

Noa – meisies o/10 gewigstoot
Jessica – meisies o/13 hoogspring
Adele – meisies o/12 gewigstoot.

Die uitslae van die kampioenskappe word later bekendgemaak.

 

Volg ons op:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button