Menischca Senekal en Donavan Vorster het Hoër Volkskool in die Vaaldriehoek Mnr en Mej Skole-kompetisie verteenwoordig.
Volkskool se deelnemers is as eerste prins en eerste prinses aangewys.
Skole wat deelgeneem het, is Hoër Volkskool, Vereeniging Gimnasium, Hoërskool Driehoek, Transvalia, Sasol Hoër, Vanderbijlpark Hoër, Dr Malan, Generaal Smuts, Drie Riviere, Riverside en Overvaal.
| Volg ons op: | ||
![]() |
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




