NewsSchools

Slim met skaak

Beide spelers het op 4 Mei vier uit vyf van hul kompetisies tydens die D7 individuele skaakkampioenskappe te Midvaal gewen.

Twee leerders van Life Ministries Christian School het gekwalifiseer om aan die Gauteng individuele skaakkampioenskappe op 24 Mei deel te neem. Runé Eloff (Graad 5) is in die o/11 D7 meisiespan opgeneem en Pieter Human (Graad 7) in die o/13 D7 seunsspan.

 

Beide spelers het op 4 Mei vier uit vyf van hul kompetisies tydens die D7 individuele skaakkampioenskappe te Midvaal gewen.

 

Volg ons op:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button