Élandia Marais (Graad 11) van Hoërskool John Vorster het op 1 Mei aan die Gauteng netbalproewe te Hoërskool Dr EG Jansen in Boksburg deelgeneem en is na die afloop van die proewe vir die Gauteng o/17 netbalspan gekies.
| Volg ons op: | ||
![]() |
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




