NewsSchools

Sagies se rugbybulle in Valkespan opgeneem

Laerskool Hannes Visagie spog met twee Valke-spelers.

Lamond Baaitjies en Dean Last (albei Graad-6 leerders) is tot die o/12 Valke Rugbyspan verkies na afloop van rugbyproewe wat op 3 en 4 Mei te Hoƫrskool Dr Malan in Vereeniging plaasgevind het.

 

Volg ons op:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button