NewsSchools

Volkies dring deur na Gauteng skaakkampioenskappe

Agt Volkies het na die Gauteng Individuele Kampioenskappe deurgedring.

Laer Volkskool se skaakspan het op 4 Mei aan die Skaak D7 Individuele Kampioenskappe te Midvaal deelgeneem. Agt Volkies het na die Gauteng Individuele Kampioenskappe deurgedring.

 

Volg ons op:

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button