Favour Umeh, Bianca Erasmus en Simoné Moll is tydens verskeie proewe (D7, Sedibeng, Gauteng eerste ronde asook Gauteng finale proewe) verkies.
Favour is in die o/16-span, Bianca in die o/17-span en Simoné in die o/14-span opgeneem.
Die meisies sal aan die ‘All Ages’ nasionale toernooi deelneem wat van 16 tot 20 Junie te Hoërskool Dr EG Jansen in Boksburg plaasvind. Verskeie van die land se top provinsiale spanne sal hier teen mekaar te staan kom.
| Volg ons op: | ||
![]() |
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




