Die Graad 12 leerders van Hoërskool John Vorster het nie lyf weggesteek met die akademise prestasies nie en die top 10 leerders na die kwartaal is as volg: Jacques Brits, Phumelele Nxumalo, Salomé van Aswegen, Antonette MacKenzie, Janie de Meyer, Alexia Kriel, Preyeshka Padiachee, Ivan Schutte, Elani Nel en Kay-Leigh Kruger.
Die Graad 8 se top 10 is AJ Cronje, Marlize van Rooyen, Kay-Lee Meyer, Alexander van Schaik, Muhammad Mogalia, Tamar Gertenbach, Daniël Palitha, Jonathan Roberts, Karla Horn en Elske Stander.
Die Graad 9-leerders wat die top 10 akademiese span opmaak is Elaine Hartkopf en Jennifer Klein (gesamentlik in eersteplek), Shaazia Patel, Hanna van Zyl, Mpilo Ngidi, Monja Britz, JD Haasbroek, Abigail Gabrielli, Cusandra la Grange en Pieter Snyman.
Akademie is geen probleem vir dié top-presteerders in Graad 10 nie. Hulle is Hendre Horn, Johannie van der Merwe, Stefan Horn, Dan Tshimanga, Claudia Ribeiro, Mariesa Manenti, Tenita Botha, Kaylee van der Venter, Caslin Sibeko en Melissa Thys.
Die Graad 11 se slimkoppe ná die eerste kwartaal is Izak van der Merwe, Mieke Kapp, Doné Harris, Elsmari Grobler, Xander Kriel, Lorensa Manenti, Yolin Lottering, Ki-Chél Botha, Dylan Fourie en Jasmine MacKenzie.
Volg ons op:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!