NewsSchools

Tennis eerstespan as Vaaldriehoek ligawenners gekroon

Die span is reeds besig met wedstryde in die Oos-Gauteng liga.

Hoër Volkskool se tennis eerstespan is as Vaaldriehoek ligawenners gekroon nadat hulle op 13 Mei met Hoërskool Transvalia afgereken het.

 

 
Marco Miller, Dewald Kloppers, Human van der Merwe en Tristan Visser het twee uit vier enkelwedstryde en drie uit vier dubbelwedstryde gewen.

 

 
Die totale punte was 47-25 wat aan hulle die titel van Vaaldriehoek ligawenners besorg het.

 

 
Die span is reeds besig met wedstryde in die Oos-Gauteng liga.

 

Volg ons op:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button