Laerskool Hannes Visagie se o/10 A-netbalspan is poel wenners in die D5-Liga wat te Hoërskool Hugenote in Springs plaasgevind het. Voor: Abigail Marshall, Mijaun Nel, Elanza Martinson, Mikaila Heyns. Agter: Anzelle Lötter, Semei Joubert, Deane Wheeler en Danelle Steenkamp.
Laerskool Hannes Visagie se o/10 B-netbalmeisies het as poel-wenners uit die D5-liga getree. Die span het op 23 Mei aan die D5 finale deelgeneem en algeheel vierde in die D5-liga geëindig. Die finale is te Hoërskool Hugenote in Springs gespeel. Voor: Jané de Vries, Quinishia Jacobs, Jayla Motla en Alexia Saaiman. Agter: Lee-Mari Meyer, Christelle Herbst en Gaby Shelton.
Laerskool Hannes Visagie se o/13 B-netbalmeisies is die D5-Liga poel-wenners wat te Hoërskool Hugenote in Springs plaasgevind het. Voor: Helen Short en Alicia Vermeulen. Middel: Jessi van der Walt, Tahira Miller en Chandre Grobler. Agter: Simoné Fisher, Marinique Goosen, Danike Kruger en Xanthea Knop.
Volg ons op:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!