Sumari Sander (12) Graad 6-leerder van Laerskool Hannes Visagie het op 13 Mei aan ‘n Natuurwetenskap en Tegnologie Olimpiade by die skool deelgeneem.
Sy het ‘n eersteplek verower en na die distrik ronde wat op 24 Julie by Dalpark Onderwyssentrum plaasvind, deurgedring .
| Volg ons op: | ||
![]() |
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




