Laerskool AG Visser se netbal o/13B-span het die kleinskole-liga gewen. Hulle is (agter): Leane Rosslee, Alisha Johnson, Katelyn de Jager en Tianie Jordaan. Voor is Chando-Ann Louw, Mbali Vilakazi en Duaney Beukes.
Drie spanne (o/10B, o/13A en o/13B) het as wenners van die kleinskole-liga uit die stryd getree. Die o/13A-span is deur na die Sedibeng uitspeel wedstryde wat op 31 Mei en 1 Junie in Meyerton gehou is. Hier het hulle in algeheel derdeplek geëindig.
Laerskool AG Visser se netbal o/10-span het die kleinskole liga gewen. Hulle is (agter): Mbali Khambule, Siphokazi Ngwenya en Nandie van den Berg. (Middel): Chloë-Lee Smit, Zoey Coetzer en Juline Bezuidenhout. Voor is Anneri Rosslee.
Laerskool AG Visser se o/13A-span is nog ‘n span wat die kleinskole-liga gewen het en het derde in die Sedibeng-uitspele geëindig. Hulle is (agter): Tianie Jordaan, Juan-Mari Aveling, Monique Kivido, Caitlin Maré, Carla Viljoen en Thiané de Jager. Voor is Mienke Willemse, Melandi Grobler en Anke Wiersma.
Volg ons op:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!