Laerskool Hannes Visagie se hoofleiers is Edward Hall (hoofseun), Mari Stoltz (hoofmeisie), Dean Last (onderhoofseun), Lamond Baaitjies (onderhoofseun), Abigail Bornmann (onderhoofmeisie) en Zonike Marais (onderhoofmeisie). ‘n Trotse hoof Madéle van Vuuren (middle) het die nuwe leiers met hul prestasie gelukgewens.
Die volgende leerders van Laerskool Hannes Visagie is op 30 Oktober amptelik as 2020 Leerlingraad ingehuldig: Lorenzo Botes, Ruvan Coetsee, Jacques de Villiers, Jaden Ford, Edward Hall, Lamond Baaitjies, Jayden Herbst, Dean Last, Devlon Ross, Ivan Saal, Karlu Stander, Petri Stoltz, Stiaan Theron, Rico van Deventer, Abigail Bornmann, Ashlyn de Beer, Angelique Enslin, Zané Jooste, Löhyke Klein, Zonike Marais, Annika Rall, Sumari Stander, Mari Stoltz, Stephanie van Eeden, Jany Viljoen en Hannah-Claire Williams.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!