NewsSchools

Dié meisies ken van netbal

Die volgende netbalspelers van Hoër Volkskool het vir die eerste ronde van die Gauteng netbalproewe wat op 30 Maart by Hoërskool Dr EG Jansen sou plaasvind, gekwalifiseer, maar die byeenkoms is weens die Covid-19 virus afgestel.

Hulle is Asté Olivier (o/16), Lané Gillespie (o/17), Favour Umeh (o/17), René Venter (o/14), Shana Griessel (o/17), Madelie Grobler (o/15), Janca Fouché (o/17), Marli du Plessis (o/16), Anke Wiersma (o/14), Danielle Verwoerd (o/17), Telana Harmse (o/17), Anchen Wilken (o/17), Simoné Moll (o/15), Princess Koaho (o/17), Delaine Willemse (o/16) en Carla Viljoen (o/14).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button