Tahlitha Schoeman is as hoofmeisie gekies en Pieter Kriek is die hoofseun.
“Ek wou van kleins af hoofmeisie wees en het hard gewerk om die droom waar te laat word. Ek sien uit na volgende jaar en weet met die Here se hulp sal ek dit kan doen,” het Talitha gesê.
“Ek het eintlik verwag om onderhoofseun te wees en was verbaas toe ek gekies is as hoofseun. Die Here het my gekies om die pad te stap en ek is opreg dankbaar,” het Pieter gesê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



