NewsSchools

Karlu bekroon vir top prestasies

Karlu Stander van Laerskool Hannes Visagie is tydens die skool se prysuitdeling op 9 Desember bekroon vir sy uitstekende prestasies.

Karlu is aangewys as die Dux-leerder vir 2020 met hoogste prestasie in graad sewe en staan ook eerste in die top 10.

Hy ontvang platinum erekleure en vaktrofees vir die hoogste prestasie behaal in wiskunde, Engels, tegnologie, sosiale wetenskappe en lewensorienteƫring.

Karlu Stander is tydens Laerskool Hannes Visagie se prysuitdeling op 9 Desember aangewys as die Dux-leerder vir 2020.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button