Kosmosblomme is 'n algemene gesig in die lente en herfs maar is ook ‘n teken dat die winter op pad is. Luané Naudé (8) hou baie van die pienk en wit blommetjies wat welig op haar ouers se plaas, net buite Heidelberg groei.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.