Crime

Skiet voorval eis bekende inwoner, beseer nog een

Die gemeenskap probeer nog sin maak van die tragiese voorval.

Inwoners van die dorp probeer nog sin maak van die voorval gistermiddag (3 Julie) waar twee bekende Heidelbergers ongeveer 14:30 in Ueckermannstraat geskiet is.

Volgens inligting is een van die mans oorlede en die ander een is per helikopter na ‘n hospitaal vervoer.

Beide was betrokke by die gemeenskappolisiëringsforum.

Die name van die twee mans is bekend aan die HERAUT maar sal eers bekend gemaak word nadat ‘n amptelike polisieverklaring uitgereik is.

Meer inligting sal volg.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button