Crime

Moordverdagte verskyn weer in die hof

Die saak is vir 'n tweede keer uitgestel.

Die verdagte in die skietvoorval in Ueckermannstraat op 3 Julie, waar Etienne du Preez (74) koelbloedig gewond en Flip Minnaar (66) beseer is, het op 17 Julie sy tweede verskyning in die Heidelberg Landdroshof gemaak.

Die saak teen Jean-Lee Payne (30) is in ‘n volgepakte hofsaal uitgestel tot 25 Julie vir ‘n formele borgaansoek.
Payne sal in aanhouding bly tot sy volgende hofverskyning.

Na wat verneem word, het die petisie wat in die omgang is om borg teen te staan, al sowat 2 500 handtekeninge daarop.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button