Local newsSchools
Vossies maak die regte skuiwe by D5
Die skaakspelers het hul goed van hul taak gekwyt.
Verskeie spanne van Laerskool Tini Vorster het onlangs aan die skole D5-skaakliga deelgeneem.
Die o9, o11 en o13-spanne van die skool het hulle goed van die taak gekwyt en hul skool se naam hoog gehou.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



