Local news
Franna Benade kuier by die Suikerbosoord
Die bekende kunstenaar het die inwoners met sang vermaak.
Franna Benadé het op 2 September die Suikerbosoord besoek en die inwoners en gaste met musiek vermaak.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




