Balfour Gekombineerde skool se eerste hokkiespan is onlangs as naaswenners van die B-liga aangewys.
Die finale wedstryd het op 7 September op Standerton plaasgevind, waar Balfour Gekombineerde skool as naaswenners van die veld gestap het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




