Meghan Cooper, ‘n leerder aan die laerskool AG Visser is vir die Oos-Transvaal Bokkie snelbalspan gekies.
Die spanne gaan vanaf 3-6 Oktober in Pretoria aan die Bokkieweek deelneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



