Local newsSchools

Laer Volkskool se leerders presteer

Goeie buitemuurse resultate vir Volkies.

Laer Volkskool het die afgelope week goeie uitslae buite die klaskamer opgelewer.

• Landloop:

Vier Volkies het aan die ASA Landloop Kampioenskappe in Gqeberha deelgeneem.

Hulle is Natalie Bolton (o13), Adriaan Coetzee (o12), Christiaan Lewis (o10) en Rowan Bolton (o10).

Christiaan het ‘n derde plek behaal en Adriaan het ‘n vyfde plek los gehardloop.

Beide die langasems het op 13 September toekennings tydens die Gauteng Skole Landloop erefunksie ontvang.

• Redenaars:

Hendrè de Wet was die algehele wenner vir redenaars (Graad Twee) by die Alberton Eisteddfod.

Hendrè de Wet met die sertifikaat wat hy ontvang het.

Mala van Jaarsveld (Graad Ses) het aan die Interskole Redenaars Nasionale Finaal deelgeneem by Wits Universiteit, waar sy in die top vyf geëindig het.

Mala van Jaarsveld.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button