Local news

Vossies se revue is ‘n treffer

Laerskool Tini Vorster se revue het groot byval by die gehoor gevind.

DieLaerskool Tini Vorster het vanaf 18 tot 21 September hul revue, met die tema Juke Box in die skoolsaal aangebied.

Ouers en besoekers het die op-en-wakker revue terdeƫ geniet.

Die Graad Vyf seuns het hul beste voetjie voorgesit op die verhoog.
Sommige van die Graad Ses leerders wat opgetooi was vir die revue.
Die Graad Ses seuns was reg om die revue met gees aan te pak.
Van die Graad Een leerders wat aan die revue deelgeneem het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button