Die skool se hoofleiers is, agter: FJ de Villiers (hoofseun) saam met skoolhoof, Madéle van Vuuren en Lumé Stander (hoofdogter). Die skool se onderhoofseuns en -dogters is, voor: JD Vermeulen, Liané Pretorius, Teboho Tsotetsi en Catherine Barnard.
Laerskool Hannes Visagie het onlangs hul leerlingraad en hoofleiers vir die 2024 skooljaar aangekondig.
Die leerlingraad dogters is, agter: Gitéme van Deventer, Clarissa Marais, Chanika Janse van Vuuren, Lyndall Prince en Kayli Strydom. Voor: Chanté Willemse, Yoné Pienaar, Lana Hartzer, Vené Pienaar en Dunay Steenkamp.Die leerlingraad seuns is, agter: Hanroe Swartz, Daniël Botha, Jo-han Dames, Edrich Pistorius, Anro Hall en Ryan Osmond. Voor: Henrico Rossouw, Troyden Miller, Henroe Stander, Chaden Coetzee, Wian Fouché en Ty Meyer.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!