Local news
Suikerbos-oord sluit jaar gepas af
Die gaste en inwoners het die koorsang en voorlesings geniet.

Suikerbos-oord se Elkana koor het gaste en inwoners van die oord op 1 Desember met ‘n Kers en klankmusiek optrede vermaak.
Tydens die geleentheid het Suikerbos-oord se maatskaplike werker, Marlene Walkden almal verwelkom.
Verskeie stukke is voorgelees en Kersliedere is deur die koor gesing terwyl die gaste kon saamsing.
Die Elkana koorleier, Elsa van Niekerk-Massein, wat vroeër die jaar as dirigent van die koor uitgetree het, het die koor vir ‘n laaste keer gelei.




At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.