Local newsSchools

Dié Vissies praat ‘n hond uit ‘n bos

Die top junior- en senior redenaar is ook aangewys.

Die Laerskool AG Visser het hulle top redenaars vir die eerste kwartaal aangekondig.

Met vaardige praatvermoë het die Vissies uitgestaan en gewys hoe daar geredeneer moet word.

Die top junior redenaars is Ziané Herholdt (Graad 2) en Marnitz Rabie (Graad 3).

Die top senior redenaars is Mieke Coetzee-Olivier (Graad 6) en Mieka Rabie (Graad 7).

Die junior algehele wenner is Marnitz Rabie en senior algehele is wenner Mieka Rabie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button