Local newsSchools

Volkskool leerders gekies as Mnr en Mej Skole finaliste

Die wenners word later vanjaar aangekondig.

Drie leerders van die Hoër Volkskool is finaliste in Mnr en Mej Skole 2024 kompetisie.

Katelynn van Wyk, Barend Papenfus en Christiaan Steyn het hul oog op die kroon.

Die wenners word later in die jaar aangekondig tydens ‘n spoggeleentheid in Vereeniging.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button