Local newsSchools

Volkies neem deel aan SA’s

Altete mik vir glorie by die SA's.

Die Hoër Volkskool het verskeie atlete gehad wat aan die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe deelgeneem het.

Die byeenkoms het 21 tot 23 Maart by die Pilditch Stadion in Pretoria plaasgevind.

Die atlete is:

o16: Noa Froneman (gewigstoot en diskus) en Lache Collen (hoogspring).

o18: Dave Pelzer (hoogspring), Inge Boshoff, (driesprong), Martin Joubert (100m en 200m) en Jessica Wehmeyer (hoogspring)

o20: Marinus Botha (110m hekkies).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button