Local newsSchools

Vissies weet van Engels praat

Vissies se tweede termyn redenaar wenners is onlangs aangewys.

Laerskool AG Visser se leerders het onlangs deelgeneem aan die skool se redenaarskompetisie vir die tweede termyn.

Die wenners wat hul sê in Engels moes sê is Shadette Botha (Graad Vyf), Mieke Coetzee-Olivier (Graad Ses) en Mieka Rabie (Graad Sewe).

Mieka Rabie is ook aangewys as die algehele wenner.

Mieke Coetzee-Olivier.
Mieka Rabie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button