Volkskool rugbyspeles vir Rhinoweek gekies

Die spelers sien uit na die Rhino Week wat voorlê.

Hoër Volkskool rugbyspelers het verseker die keurders laat regop sit en verskeie spelers is vir die onderskeie Sedibeng Rhino-rugbyspanne gekies.

o14A: Sedibeng-rugbyspan: Marco Lotter, Tjaart Hough.

o15B Sedibeng-rugbyspan: Jason Oberholzer, MC van Zyl.

o15A Sedibeng-rugbyspan: Janez Fritz, Teadon Kotze, Francois Niewenhuis.

o17A Sedibeng-rugbyspan: Darius Minnie.

Anthony Müller.
Darius Minnie.
Marco Lotter en Tjaart Hough.
Jason Oberholzer en MC van Zyl.
Exit mobile version