Local newsSport

Heidelberg Rolbalklub gee erkenning aan spelers tydens prysuitdeling

Die klub, wat vanjaar ook sy 40ste bestaansjaar vier se prysuitdeling en jaarvergadering is goed ondersteun.

Lede van die Heidelberg Rolbalklub het op 30 Augustus hulle jaarlikse prysuitdeling en algemene jaarvergadering by die klub bygewoon.

Spelers het erkenning ontvang vir hul toewyding en vernuf.

Die trofeewenners is:

Ball en chain: Werner Schipper en Christelle Pringle.

Mans nuwelinge: Charlie de Beer, tweede: Tinus Jacobs.

Dames nuwelinge: Marie le Hanie, tweede: Liesl Jacobs.

Dames, beste vordering: Elmarie Eygelaar.

Mans beste vordering: Charlie de Beer.

Gekose gemengde pare: Hansie Grobler en Trudie Potgieter, tweede: Mike van Nierop en Helene van Eeden.

Geslote gemengde pare: Karl Strauss en Anri Schipper, tweede: Pieter Pieterse en Marie le Hanie.

Mans gelote pare: Jaco van Niekerk en André Eberwein, tweede: Tinus Jacobs en Valie Jackman.

Dames gelote pare: Marietjie de Beer en Bets Grobler, tweede: Christelle Pringle en Margaret Strauss.

Mans gekose pare: Karl Strauss en Pieter Pieterse, tweede: Johan Eygelaar en Graat Pringle.

Dames gekose pare: Anri Schipper en Liesl Jacobs, tweede: Elmarie Eygelaar en Rachel van der Merwe.

Mans voorgee enkels: Karl Strauss, tweede: Mike van Nierop.

Dames voorgee enkels: Rachel van der Merwe, tweede: Christelle Pringle.

Dames veterane ope: Hester Hattingh, tweede: Sanette Oberholzer.

Mans veterane ope: Mike van Nierop, tweede: Hansie Grobler

Dames ope: Marietjie de Beer, tweede: Margaret Strauss

Mans ope: Werner Schipper, tweede: Hansie Grobler

Kampioen van kampioene: Werner Schipper

Victrix Ludorum: Anri Schipper

Victor Ludorum: Karl Strauss.

Die dames ope wenner is Marietjie de Beer saam met Elmarie Eyegelaar.
Die Victor Ludorum toekenning het aan Wenner Karl Strauss gegaan. Hy staan saam met Elmarie Eyegelaar, president van die Heidelberg Rolbalklub.
Die Victrix Ludorum wenner, Anri Schipper saam met Werner Schipper en Elmarie Eyegelaar.
Die trofee vir dames beste vordering het aan Elmarie Eygelaar gegaan. Werner Schipper het die trofee aan haar oorhandig.
Mans gelote pare wenners is Jaco van Niekerk en André Eberwein met Elmarie Eyegelaar (Heidelberg Rolbalklub president)
Die gelote gemengde pare wenners is Karl Strauss en Anri Schipper saam met Elmarie Eyegelaar.
Die kampioen van kampioene is Werner Schipper wat deur Elmarie Eyegelaar, Heidelberg Rolbalklub president gelukgewens is.
Die ball and chain wenners is Werner Schipper en Christelle Pringle saam met Elmarie Eyegelaar .
Mans ope wenner is Werner Schipper met Elmarie Eyegelaar (Heidelberg Rolbalklub president)
Die dames gelote pare wenners is Marietjie de Beer en Bets Grobler saam met Elmarie Eyegelaar.
Die dames gekose pare wenners is Anri Schipper en Liesl Jacobs saam met Elmarie Eyegelaar.
Die mans veterane ope wenner is Mike van Nierop saam met Elmarie Egelaar.
Die dames voorgee enkel wenner, Rachel van der Merwe saam met Elmarie Eyegelaar.
Die mans voorgee enkels wenner is Karl Strauss saam met Elmarie Eyegelaar.
Mans gekose pare wenners is Karl Strauss en Pieter Pietersen met Elmarie Eyegelaar (Heidelberg Rolbalklub president)
Die dames nuweling wenner is Marie le Hanie saam met Elmarie Eyegelaar.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button