Schools

Volkskool atlete vaar goed

Skole atletiek sorg vir talle hoogtepunte.

Hoër Volkskool het op 20 Januarie gasheer gespeel vir ‘n vriendskaplike atletiekbyeenkoms waar drie ander skole hul atlete ‘n goeie oefenlopie kon gee.

Die atlete het puik vertonings opgelewer.

Na die dag se mededinging het Hoërskool Oos-Moot met die louere weg gestap.

Volkskool het tweede geëindig met Hoërskool Standerton in die derde plek en Hoërskool Generaal Hertzog in die vierde plek.

Die 800m item vir seuns was intens.
Atelete staan reg om die 800m wedloop aan te pak.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button