Hoër Volkskool het onlangs vir Hoërskool Ben Vorster tydens hulle rugby liga bepalings verwelkom.
Die wedstryde was op Volkskool se velde beslis.
Die uitslae is: o14A Volkskool 3 – Ben Vorster 24, o14B Volkskool 12 – Ben Vorster 35, o15A Volkskool 17 – Ben Vorster 8, o15B Volkskool 24 – Ben Vorster 17, o16A Volkskool 10 – Ben Vorster 7, o16B Volkskool 5 – Ben Vorster 5, derde span Volkskool 17 – Ben Vorster 12, tweede span Volkskool 36 – Ben Vorster 32 en eerste span Volkskool 46 – Ben Vorster 38.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



