Charné Herman van Hoër Volkskool het tydens die Oktober skoolvakansie aan die Suid-Afrikaanse Jeug Stoei-kampioenskappe deelgeneem.
Sy het in die o15 meisies onder 61kg afdeling meegeding en ‘n tweede plek los gestoei.
Verder het Charné ook aan die Suid-Afrikaanse Nasionale stoeiproewe in die o17 meisies onder 65kg afdeling deelgeneem.
Tydens dié proewe het Charné ook ‘n tweede plek behaal.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



