Schools
Die 2024 skooljaar begin
Duisende leerders het vandag (Woensdag) aangemeld vir die eerste dag an die nuwe skooljaar, na 'n lekker lang vakansie.

Vir honderde graad eentjies het die tyd vandag (17 Januarie) aangebreek om die begin van hul laerskoolloopbaan aan te pak.
Ulrich Carstens, wat by die Laer Volkskool ingeskryf is, het gesê dat hy baie opgewonde is.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



