Twee netbalspelers van die Laerskool AG Visser is opgeneem is in die o13 Oos-Transvaalse Bokkiespan.
Chantelize Pruis en Mieke Rabie het die eer gekry om deel van hierdie span te wees.
Die Bokkie Week sal tydens die volgende skoolvakansie in Kroonstad plaasvind.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



