Die Hoër Volkskool Fast5-netbalspanne was die afgelope tyd in aksie.
Op 20 Augustus het die verskeie Fast5 spanne by Dr Malan Hoërskool gewys waarnaartoe hulle in staat was.
Die Hotshots het een gelykopuitslag en een wen in hul kragmetings gehad.
Die Guppies moes met een wen en een verlies tevrede wees, en die HVH Knights kon twee goeie oorwinnings agter hul naam aanteken.
Op 12 Augustus het die Hotshots ‘n nederlaag gely terwyl die HVH Knights een verlies en twee wenne agter hul naam aangeteken het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



