Schools

Die Hoër Volkskool se leiers vir 2026 is onlangs aangewys

Die groep leiers is opgewonde en reg vir die groot taak wat op hulle wag.

Hoër Volkskool het hul nuwe leiers vir 2026 onlangs aangekondig.

Leila de Beer en Klaas Venter is die nuwe hoofseun en -dogter.

Die onderhoofleiers is Arné van Tonder, Dannika Hebler, Anéll Shepherd, Jaco Botha, Henru Coetzer en Steph Loubser.

Die leerders wat hul gaan bystaan vir 2026 is:

Meisies: Jon-Benet Bauer, Annegreth Botha, Cristina de la Mare, Marli Heydenrych, Anne-Rethe le Roux, Logan Ligthelm, Chanlé Marais, Oratilwe Motsele, Bianka Pieterse, Alexia Prinsloo, Casey-Leigh Smit, Lalie van der Merwe, Luané van Staden en Lihandi Venter.

Seuns: Albie Botha, Henry Cronje, Guilio DÁguanno, Jano Dietrechsen, Quintin Dietrechsen, Pieter Greyling, Theo Greyvenstein, Werner Grobler, Div Huisamen, Duandre Louw, Juandre Pretorius, Willem Rossouw, Darius Snyders en Vaughn Steynvaart.

Klaas Venter is die hoofseun vir 2026.
Leila de Beer is die hoofdogter vir 2026.
Onderhoofseun is Steph Loubser.
Onderhoofdogter is Dannika Hebler.
Onderhoofseun is Henru Coetzer.
Onderhoofdogter is Anéll Shepherd.
Onderhoofseun is Jaco Botha..

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button