Schools

Laer Volkskool leerders blink uit in Mental Maths kompetisie

Die leerders het met oorgawe deelgeneem en goed gevaar.

Twee Graad Drie leerders van Laer Volkskool, Almi Jordaan en Arno Bezuidenhout, het onlangs aan die ‘Mental Maths’-kompetisie op provinsiale vlak deelgeneem.

Arno het as die Gauteng-wenner uit die kompetisie getree.

Arno Bezuidenhout met die trofee wat hy ontvang het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button