Sport
Volkie netbalspeler haal SA span
Suné Barnard sal later vanjaar saam met haar span teen verskeie Afrika lande speel.
Suné Barnard, ‘n uithaler netbalspeler van die Hoër Volkskool is gekies is as deel van die top 35 o19 netbalspelers in Suid-Afrika.
Sy is ook opgeneem in die o19 SA netbalspan wat later vanjaar by die “Region 5 Youth Games” gaan deelneem teen verskeie Afrika lande.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



