Sport
Hoër Volkskool netbalspeler sal slag wys by Telkom Netbal Challenge
Arné van Tonder sal haar beste spel bring na die uitdaging.
Hoër Volkskool netbalster, Arné van Tonder (o17) is een van 35 netbalspelers in Suid-Afrika wat uitgenooi is na die Telkom Netbal Challenge.
Die spelers gaan elkeen hulle slag wys tydens die toernooi in Kaapstad.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



