Sport
Laer Volkskool leerders blink uit by Vaaldriehoek-landloopkampioenskappe
Vier talentvolle atlete van Laer Volkskool het op 9 Augustus by die Vaaldriehoek-landloopkampioenskappe top plasings behaal.
Vier langasems van die Laer Volkskool het op 9 Augustus met uitstekende plekke by die Vaaldriehoek-landloopkampioenskappe gewys hoe daar gehardloop moet word.
Jorg Swanepoel (o9) het ‘n ‘n derde plek gehaal en Klarabelle Coetzee (o11) het ‘n sesde plek losgehardloop.
Christiaan Lewis (o12) en Sebastian Martin (o10) was beide tweede in hul onderskeie ouderdomsgroepe.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



