Soul Sisters is Tracey Jacobs, Hannelie Claasen en Sonya Muller. In die middel is klub vise president Herman van der Merwe, en links is die organiseerder, Marie le Hanie. FOTO: Verskaf
Die Heidelberg Rolbalklub het onlangs hul eerste vroue-rolbaldag aangebied, waar vrouespanne in hul mooiste pêrels, voorskote en hoede meegeding het.
Die drie topspanne van die dag was Heilbron se Soul Sisters in die eerste plek, Warden se Simply the Best tweede, en Boksburg se The 3 Burgers derde.
The 3 Burgers, met Marie le Hanie (organiseerder, links) en Herman van der Merwe (klub vise president, regs). Hulle is Robert Laubcer, Anna Jacobs en Koos Jacobs. FOTO: VerskafSimply the Best is Ounooi Steenkamp, Adri Williams en Helga Rossouw. Links is die organiseerder van die geleentheid, Marie le Hanie, en regs die klub se vise president Herman van der Merwe. FOTO: Verskaf
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
As a journalist, my goal is to present the public with all the information so they can make informed decisions, and as far as possible represent their voices in my reportage.