Local sport

Nigel dansers vaar goed by SA Kampioenskap

Die danskampioenskap het aan die begin van Mei in Centurion plaasgevind.

Dansers van Rene’s Art of Dance studio van Nigel het onlangs in vier groepe aan die South African Street Dance Championship in Centurion deelgeneem.

Sugar Savage, een van die vier groepe, het in hul afdeling ‘n tweede plek behaal, en Hip Hoppin’ Divas het ‘n vierde plek in hul afdeling gekry.

V3nom (venom) is Abigail Bornmann, Tamzin Borcherds, en JD Haasbroek. FOTO: Rene McGeer

Die groep Flow Alliance het met ‘n sesde plek van die verhoog afgestap, en V3nom (Venom) het ‘n uitstekende eerste plek verwerf.

 Hip Hoppin’ Divas is: Carli Pieters, Lua Eagleton, Lienke Mitchell, Luche Grobler, Alroche Barnardo en Lume Mitchell. FOTO: Rene McGeer.
Flow Alliance is agter: JD Haasbroek, Danelle Steenkamp, en Calista Borcherds.
Voor: Abigail Bornmann , Abigail Gabrielli, Desere Steynberg en Tamzin Borcherds. FOTO: Rene McGeer

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Supplied content

This content originated outside of Caxton Local Media, but we thought that you might find it interesting.

Related Articles

Back to top button