Hafsa Jadwat Ligbron Academy of Technology Dux Learner 2015
Leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie is verlede Donderdag tydens die jaarlikse prysuitdelingsgeleentheid vir hul prestasies beloon.
Ligbron Academy of Technology rewarded learners for their outstanding achievements at the annual prize giving ceremony on Thursday.
Roelien van Dyk. 12 jaar 100% skoolbywoning. Sy ontvang Erekleure en die Louis Bates Wisseltrofee vir getroue skoolbywoning.
Phako Hlatswayo – Junior Victor Ludorum. receives the Olypus Floating Trophy and a cash prize from Ligbron Alumnis.
Nicolé Viviers (Hoofdogter) en Berno van Niekerk (Hoofseun) ontvang die Liggie Leiertrofees. Nicolé ontvang ook die Attie Schönfeldt Trofee en ’n ENA koopbewys vir die Beste bydrae tot die bevordering van Afrikaans. Nicolé het ook die Herman Roodt Verdienstelikheidstrofee ontvang en ’n kontantprys van TWK.
Marisca Stander – Junior Victrix Ludorum. Sy ontvang die Wim Rabe Wisseltrofee en ’n kontantprys van Ligbron Alumnis. Sy is ook die beste Junior Dogters Hokkiespeler en ontvang die Koos Reinecke Wisseltrofee en ’n kontantprys van Ligbron Alumnis.
Lerato Mahlope – Senior Victor Ludorum, received the BSN Floating Trophy and a cash prize from Ligbron Alumnis.
Lara Bam – Beste Senior Hokkiespeler. (Lid van SA Bokkiespan 2014 en 2015). Sy ontvang die Christo Steyn Wisseltrofee en ’n kontantprys van Ligbron Alumnis. Sy ontvang ook ’n kontantprys van TWK vir die beste bydrae tot hokkie. Sy is ook die Sportdogter van die jaar en ontvang die JJ Clifford Wisseltrofee. Berno van Niekerk is die Sportseun van die Jaar (3 jaar SA Bokkiespan vir Krieket en SA Bokkie krieketkaptein 2015). Hy ontvang die Gideon Buhrmann Wisseltrofee. Albei het ook kontantpryse van TWK en Ligbron Alumnis ontvang.
Junicke Broekman – Veelsydigste Sportdogter. Sy ontvang die Ilze Aucamp Wisseltrofee vir deelname in Atletiek, Tennis, Hokkie, Skaak en Krieket en Ernst Malherbe – Veelsydigste Sportseun van die Jaar. Hy ontvang die Standard Bank Wisseltrofee vir deelname in Atletiek, Rugby, Krieket en Gholf. Albei het ook kontantpryse van TWK en Ligbron Alumnis.
Hafsa Jadwat, 2015 Dux Learner obtained an average of 93%. She receieved the Gerrie Jordaan Floating Trophy, the Rapportyres Floating Trophy, the Ligbron Dux Learner Silver Tray and vouchers from ENA and TWK
Chanté Boonstra – Beste junior gholfspeler. Sy ontvang die Ligbron Wisseltrofee.
Catha Jacobs – Senior Victrix Ludorum. Hiervoor ontvang sy die Hansie van den Berg Skild en ’n kontantprys van Ligbron Alumni. Sy ontvang ook die Booysens Wisseltrofee en ’n kontantprys van Ligbron Alumni as Beste Senior Landloper en ook die Rimard Trust Wisseltrofee en ’n Alumni kontantprys as Beste Dogters Tennisspeler.
Carinché Pretorius – Ligbron Leierskaptrofee en ’ n kontantprys van TWK vir leirskap in Kultuur, Sport, en Akademie. Sy ontvang ook die Helena Steyn Wisseltrofee en ’n kontantprys van Ligbron Alumni as Beste Senior Netbalspeler, asook ’n kontantprys van TWK vir die grootste bydrae tot netbal gelewer.
Hafsa Jadwat Ligbron Academy of Technology Dux Learner 2015
Hafsa Jadwat is this year’s Dux learner with an average of 93%. She received the Gerrie Jordaan Floating trophy, the Rapportryers Floating trophy, the Ligbron Dux Learner Silver tray, a voucher from ENA Stationers and a cash prize from TWK.